2014 Sale results
Veilingsuitslae:
Oop verse: gemiddeld R15 500.00. Hoogste prys R35 000.00 (Danie Loubser).
Dragtige verse: gemiddeld R21 000.00. Hoogste prys R27 000.00 (Rob Amstrong)
Koeie met kalwers: gemiddeld: R25 000.00 met hoogste prys R30 000.00 (Rob Amstrong)
Dragtige koeie: gemiddeld R29 818.00 met hoogste R55 000.00 (Rob Amstrong).
Bulle: gemiddeld R36 750.00 met hoogste, R12 0000.00 (Brian Angus)


